Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

CheryChery
4
Chery

38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Passievol, vriendelik, liefdevol en so bietjie weird. Drink en rook nie. Het n paar tattoos 😍 Old school romantic (ja ek kan baie lame wees) Mamma van n seuntjie en twin teens. Ons is...

Max76Max76
3
Max76

48 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is opreg met goeie intensies. Respekteur mense se gevoelings, opinies en keuses. Ek haat onregverdigheid in die afgemeen. Leer my ken en geniet n drankie of koffie saam voordat jy net na n mens...

McfeetjieMcfeetjie
4
Mcfeetjie

42 - Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Eks ;'n lekker mens Ek hou van lekker mense Ek wil net myself wees Ek loop hard weg as ek agterkom ek word nie waardeur nie. Haat lieg steel en verneuk Lief vir die lewe en myself Hardloop...

meerkat197meerkat197
1
meerkat197

46 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Respect eerlikheid..... geen kans vatters nie ek hou kamp visvang bosbeld.... dans.... en net myself te kan wees.... en geen jaloerse mense nie

Jack0105Jack0105
3
Jack0105

43 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Eerlik opreg, met n goeie hart en hard werkend. Ek is trots op my werk en doen alles voluit. Geniet kuier saam viende baie - Eks beslis n bosveld en n see mens. Kuier, lag n nuwe avonture aanpak...

LouisbreyLouisbrey
1
Louisbrey

49 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Because you will regret if you don't ,take the plunge and you might be pleasantly surprised.you have nothing to lose.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024